Verskil tussen weergawes van "Adolf Hitler"

Jump to navigation Jump to search
754 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
vertaal uit en
k
(vertaal uit en)
* Die Volkstaat daarenteen, moet onder geen omstandighede Pole annekseer met die bedoeling om eendag Duitsers van hulle te maak nie. In teendeel moet dit die oortuiging laat posvat om hierdie volksvreemde raselemente af te seël, sodat die bloed van sy eie volk nie opnuut gekorrupteer word nie, óf dit moet hulle sonder uitstel verwyder en die ontvolkte gebied oordra aan sy eie nasionale kamerade.
 
* Die Jodedom is 'n volk waarvan die raskernrasbasis nie 'n volkome eenvormigheid daar stelpresenteer nie. Nietemin beskik dit as volk oor spesifieke intrinsieke eienskappe wat dit onderskei van alle ander volke wat die wêreld bewoon. Alhoewel Jodedom is nie 'n religieuse gemeenskap is nie, maaris dit hul onderlinge religieuse band stelwat in werklikheidvir die dagdaaglikse vir dag regeringstelsel vanregering hul Joodse volk daarinstaan. Die Jode het nog nooit oor 'n territoriaal afgebakende staat van hul eie beskik soos dié van die Ariese state nie. Nietemin vorm hierdie religieuse gemeenskap 'n werklike staat, aangesien dit die behoud, die aanwas en die toekoms van die Joodse volk waarborg. Voorgenoemde is naamlik die taak van die staat alleen. Dat die Joodse staat aan geen territoriale beperking onderworpe is, soos die geval by Ariese state is nie, staan verbonde met die karakter van die Joodse volk, wat ontbreek aan produktiewe kragte vir die oprigting en preservering van sy eie territoriale staat.
 
* Weens die gebrek aan produktiewe'n kapasiteiteeie vanproduktiewe sy eie,arbeidsvermoë kan die Joodse volk nie die vestiging van 'n staat, in die territoriale sin, uitvoerverwesenlik nie, maar virbly diedit onderhoud vanvir sy eie bestaan is ditselfonderhoud afhanklik van die werk en kreatiewe aktiwiteite van ander nasies. Die voortbestaan van die Jood bestaan dan daaruit om homself parasities te vestig binne die lewens van ander volke. Die uiteindelike doelwit van die Joodse stryd om bestaan is die verslawing van produktiewe volke. Ten einde hierdie doelwit te verwesentlik, wat altoos die behoud van die Jodedom in sy bestaanstryd verseker het, maak die Jood gebruik van alle wapens in ooreenstemming met die hele samestelling van sy karakter. Sodoende sal hy in die binnelandse politiek van die indiwiduele nasies eerstens veg vir gelyke regte en later vir spesiale regte. Die karaktertrekke van sluheid, intelligensie, skerpsinnigheid, ondeugsaamheid, veinsery, endiesmeer, gewortel in sy volksaard, dien as sy wapens tot hierdie doeleinde. Hulle is netsoveel taktieke in sy oorlewingstryd as taktieke van ander volke in strydvoering. In buitelandse beleid, poog hy om nasies in 'n toestand van onrus te bring, om hul aandag af te lei van hul ware belange, en om hulle in wedersydse oorloë te dompel, en om sodoende gaandeweg 'n posisie van meesterskap oor hulle te verkry met die aanwending van geldmag en propaganda. Sy einddoelwit is denasionalisasie, die promiskue verbastering van ander volke, die afskaling van die rasbydrae van die hoogste volke, sowel as die oorheersing van hierdie rasmengelmoes deur die uitroeiing van die volksintelligentsia en die vervanging daarvan deur lede van sy eie volk.
 
* Politiek is die maak van geskiedenis.
** Toespraak by Berlyn se Rheinmetall-Borsig-fabriek op 10 Oktober 1940. Soos aangehaal in, ''[https://books.google.com/books?id=hOIpGubiiZYC&pg=PA13 Hitler’s Beneficiaries: Plunder, Racial War, and the Nazi Welfare State]'', Götz Aly, New York: NY, Metropolitan Books (2007) p. 13.
 
* Hierdie aarde is waarlik 'n trofeebeker vir die konsensieuse man. En dit tereg, in diens van natuurlike seleksie. Hy wat nié die krag besit om sy lewensruimte in hierdie wêreld te beveilig, en, waar nodig, dit uit te brei nie, verdien nié sy beskikking oor lewensnoodsaaklikhede nie. Hy moet opsy staan en toelaat dat sterker mense hom verbygaan.
** Toespraak voor kadetoffisiere by die Berlynse Sportpalast op 18 Desember 1940. Domarus, Max. Hitler: Speeches and Proclamations, 1932-1945 (Engelstalige volume III: 1939-1940), Bolchazy-Carducci Uitgewers, 1997, p. 2162, ISBN 0865166277
 
** Opmerking teenoor [[w:Alfred Jodl|Alfred Jodl]], na verliese in die [[w:Slag van Stalingrad|Slag van Stalingrad]], soos aangehaal in ''The Second World War: An Illustrated History'' (1979) deur A.J.P. Taylo
 
* Kunswerke wat nie op sigself verstaanbaar is nie, maar net aan die hand van 'naanstellerige voorgelegdevoorgeskrewe voorbarige handleidinghandleidings hul bestaan kan regverdig, sal nooit weer hul weg na die Duitse mense vind nie.
** In 'n toespraak die somer voor die Degenereerde Kunsuitstalling sonder sitasie in "[http://www.bbc.com/news/magazine-24819441 Degenerate art: Why Hitler hated modernism]" deur Lucy Burns, ''BBC''.
 
* Duitse werkers is die mees getroue ondersteuners van die Hitler-regime. Nazisme het hulle heeltemal ingepalm deur werkloosheid te elimineer en deur ondernemers na die status van voormanne (''Betriebsführer'') af te wentel. Grootsake, kleinhandelaars en kleinboere is teleurgesteld, maar arbeid is vergenoegd en sal hul by Hitler skaar tensy die oorlog 'n wending neem wat hul hoop op 'n beter lewe na vredesluiting in die wiele ry. Slegs militêre terugslae kan Hitler van hul steun ontsê. Die feit dat die kapitaliste en ondernemers by konfrontasie met 'n keuse tussen kommunisme en nazisme op laasgenoemde besluit het, benodig geen toeligting nie. Hulle het verkies om as Hitler se voormanne 'n bestaan te maak eerder as om onder 'n Stalinse bewind as die 'burgery' gelikwideer te word. Kapitaliste is niks meer genoë om vermoor te word as enige ander nie. Die skadelike nadraai van die waan dat die Duitse werkers teen Hitler gekant is, is reeds bewys deur Britse taktiek in die eerste oorlogsjaar. Die regering van Neville Chamberlain was vas oortuig dat die oorlog beëindig kon word deur 'n opstand van die Duitse werkers aan te stig. Pleks daarvan om op sterk bewapening en aanvalle te konsentreer, het hulle hul vliegtuie oor Duitsland gestuur om biljette neer te laat wat die Duitse werkers inlig dat Engeland nie hierdie oorlog teen húlle voer nie, maar wel teen hul verdrukker, Hitler. Die Engelse regering was goed bewus, het hulle gesê, dat die Duitse volk, en arbeid by uitstek, teen oorlog gekant was maar deur hul selfopgelegde diktator daaraan onderwerp is.
** [[w:Ludwig von Mises|Ludwig von Mises]] ([1940], 1998). <I>Interventionism: An Economic Analysis</i>, in Engels vertaal deur Thomas Francis McManus en Heinrich Bund, onder redaksie van Bettina Bien Greaves. Irvington-on-Hudson, NY: Foundation for Economic Education Inc., ISBN: 1-57246-071-7, p. 89.
<!--
* …we find an article in ''Harper's'' describing with a good deal of gusto the financial operations of the Hitler regime. We are told that we must not let the brutality of German political policy "divert our attention from the German financial program. <i>It is revolutionary and it is successful.</i>" The author then tells us that if we will look behind the dictatorship we may possibly find "clues to the nature of our own recent financial ills, indicating what has been wrong and <i>what can be done</i> to strengthen economic democracy now and in the future." The men who built this German system are called men of unquestioned genius. It is becoming clear that "Germany's internal financial program is removing the limitations of her financial environment on rates of productive activity. For years prior to the present war German industry operated at capacity. To do these things she is changing capitalism but she is not destroying it."<br>Of course there is nothing new about Hitler's financial operation, as anyone who has read the German chapter of this volume will remember. It is merely the adoption by Hitler of the spending and borrowing tactics of his predecessors, whom he so roundly denounced. Hitler was doing little more than Mussolini was doing, than the republicans and Social Democrats did before him in Germany, and what the old Italian and German Ministers did before the last war.
** [[w:John T. Flynn|John T. Flynn]] (1944) <i>As We Go Marching</i> Doubleday and Company, pp. 183-184, quoting "The German Financial Revolution," by Dal Hitchcock, <i>[[w:Harper's Magazine|Harper's Magazine]]</i>, Vol. 182, February 1941. Italics as in original
 
... vind ons 'n artikel in ''Harper's'' wat die finansiële bedrywighede van die Hitler-regime met genoegdoening uitlê. Ons word aangeraai om nié ons aandag van die "die Duitse finansiële program" te laat aflei deur die brutaliteit van die Duitse politieke beleid nie. Eersgenoemde sou "''rewolusionêr benewens suksesvol''" wees. Die skrywer sê dan dat as ons die diktatorskap vir wyle ignoreer, ons besmoontlik leidrade sal vind rakende die aard van ons eie onlangse finansiële kwale, wat sal uitwys wat makeer het en ''wat gedoen kan word'' om ekonomiese demokrasie nou en vir die toekoms te versterk. Die mans wat hierdie Duitse stelsel opgebou het word as mans van onbetwisbare genialiteit beskryf. Dit sou nou duidelik geword het dat "Duitsland se binnelandse finansiële program die beperkings van haar finansiële omgewing op die koerse van produktiewe aktiwiteit afgewerp het. Jare voor die huidige oorlog was Duitse nywerheid reeds volstoom op dreef. Om hierdie dinge reg te kry verander Duitsland kapitalisme sonder om dit omver te werp."<br> Natuurlik is daar niks nuuts aan Hitler se finansiële metodes nie, soos elkeen wat die Duitse hoofstuk van hierdie bundel gelees het sal onthou. Dis alles bloot die gevolg van Hitler se aanvaarding van die lenings- en bestedingstaktieke van sy voorgangers, wat hy sonder omhaal veroordeel het. Hitler het weinig meer gedoen as wat Mussolini gedoen het, of wat die republikeine en Sosiaal-Demokrate in Duitsland voor hom gedoen het, of wat die ou Italiaanse en Duitse ministers voor die laaste oorlog gedoen het.
** [[w:John T. Flynn|John T. Flynn]] (1944) <i>''As We Go Marching</i>'', Doubleday and Company, pp. 183-184, quotingwat "The German Financial Revolution," bydeur Dal Hitchcock aanhaal, <i>''[[w:Harper's Magazine|Harper's Magazine]]</i>'', Vol.Band 182, FebruaryFebruarie 1941. ItalicsSkuinsdruk asvolgens in originaloorspronklike.
<!--
* At the outset of the German Government's movement against the Jews, an American visitor asked Herr Hitler why he was making it so ruthless. The Reichskanzler replied that he had got the idea from us. Americans, he said, are the great rope and lamppost artists [i.e., lynching] of the world, known of all men as such. He was using the same methods against the Jews that we used against the loyalists of ‘76, the Indians, the Chinese on the Western coast, the Negroes, the Mexicans, the Filipinos — every helpless people in fact whom we had ever chanced to find underfoot.
 
Aan die begin van die Duitse regering se beweging teen die Jode het 'n Amerikaanse besoeker Herr Hitler gevra waarom hy dit so genadeloos maak. Die Reichskanzler het geantwoord dat hy die idee by ons gekry het. Amerikaners is die grootste tou- en lamppaalkunstenaars (d.w.s. lynsing) van die wêreld, wat deur alle mans as sodanig bekend is. Hy gebruik dieselfde metodes teen die Jode as wat ons gebruik het teen die lojaliste van '76, die Indiërs, die Chinese aan die westelike kus, die negers, die Mexikane, die Filippyne - elke hulpelose volk wat ons in die verlede nog nooit geken het nie voete.
 
** [[w:Albert Jay Nock|Albert Jay Nock]], "The Jewish Problem in America," ''Atlantic Monthly'', June, 1941.
 
236

wysigings

Navigasie-keuseskerm