Albert Einstein

Albert Einstein, wetenskaplike.
Met bronne[wysig]
- Voor ons staan die heelal soos 'n groot, ewige raaisel.
- In Gideon Joubert se Die Groot Gedagte aangehaal.
Dispuut[wysig]
- Saamgestelde rente is die agste wonder van die wêreld.[1]
Albert Einstein, wetenskaplike.