Wikiquote:Voorbladaanhaling week 28 2007
Voorkoms
| Ons weet reeds waar mense in 2010 gaan bly, ons weet watter roetes hulle gaan volg en watter stadions hulle gaan besoek. Dis maklik om te polisieer. |
- Kommissaris Jackie Selebi oor veiligheid by die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 ná die bekendmaking van die jongste misdaadsyfers.