Wikiquote:Voorbladaanhaling week 11 2008
Jump to navigation
Jump to search
Nes mense en diere het blomme ook gelaatsuitdrukkings. Sommige glimlag oënskynlik; sommige is treurig; sommige is peinsend en bedeesd; ander is doodgewoon, eerlik en opreg. |