Steve Hofmeyr

Vanuit Wikiquote
Spring na: navigasie, soek

Steve Hofmeyr is 'n Suid-Afrikaanse en Afrikaanse sanger, akteur en kampvegter vir Afrikaans.

Oor die Pretoria-Tshwane-naamverandering[wysig]

  • "Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit ’n rivier, toe ’n apie en nou ’n mens. Het Tshwane ooit bestaan?"[1]

Verwysings[wysig]