Publilius Sirus
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Publilius Syrus, Latynse skrywer van mimes.
Met bronne[wysig]
Sententiae[wysig]
- Raad wat nie verander kan word nie is slegte raad.
Sonder bronne[wysig]
- Geluk is glas; hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit.
- Om jonk te bly beteken nie om jou herinneringe saam met jou te laat oud word nie.