Publilius Sirus
Voorkoms
Publilius Syrus, Latynse skrywer van mimes.
Met bronne
[wysig]Sententiae
[wysig]- Raad wat nie verander kan word nie is slegte raad.
Sonder bronne
[wysig]- Geluk is glas; hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit.
- Om jonk te bly beteken nie om jou herinneringe saam met jou te laat oud word nie.