Nelson Mandela

Nelson Rolihlahla Mandela was die president van Suid-Afrika.
Aanhalings[wysig]
- Die geskiedenis van die struggle in Suid-Afrika is ryk met die verhale van helde en heldinne, sommige van hulle leiers en sommige volgelinge. Almal van hulle verdien dit om onthou te word.[1]
- Tydens die onthullingseremonie van sy standbeeld op Parlementsplein in Londen.
Verwysing[wysig]
- ^ Die Burger, 29 Augustus 2007