Michel de Montaigne
Jump to navigation
Jump to search
Sonder bronne[wysig]
- As my gedagtes my bedruk, kan niks my so baie help soos my boeke nie. Hulle is die beste proviand wat ek nog vir hierdie menslike reis gevind het. En ek is werklik jammer vir die mens van begrip wat die plesier en die onderskraging van boeke moet ontbeer.