Gaan na inhoud

Michel de Montaigne

Vanuit Wikiquote
(Vanaf Michel De Montaige aangestuur)

Michel de Montaige.

Sonder bronne

[wysig]
  • As my gedagtes my bedruk, kan niks my so baie help soos my boeke nie. Hulle is die beste proviand wat ek nog vir hierdie menslike reis gevind het. En ek is werklik jammer vir die mens van begrip wat die plesier en die onderskraging van boeke moet ontbeer.