Gaan na inhoud

Mark Twain

Vanuit Wikiquote
Mark Twain (1895)

Mark Twain.

Sonder bronne

[wysig]
  • Beginsels is nie regtig waardevol nie, behalwe as jou maag vol is.
  • Die mens is die enigste dier wat bloos. Of moet bloos.
  • Voorspoed is die beste bewaarder van beginsels.