Leo Tolstoi

Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia.
Leo Tolstoi was 'n Russiese skrywer.
Uit Anna Karenina[wysig]
- Alle gelukkige families lyk dieselfde; elke ongelukkige familie is ongelukkig op sy eie manier.
- Leo Tolstoi, Anna Karenina, Deel I, Hoofst. i. (1875–1877).