Gwede Mantashe
Voorkoms
- Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia.
Gwede Mantashe is 'n Suid-Afrikaanse politikus.
Die koste van onderwys in Suid-Afrika
[wysig]- "Mense sê daar sal gratis onderwys wees, nee, dit is nie wat die Vryheidsmanifes sê nie. Die Vryheidsmanifes sê hoër onderwys en tegniese opleiding sal oop wees vir almal – dit is die reg."[1]
- "Ons posisie is dat ons toegang tot onderwys vir die armes moet befonds. Dié wat dit kan bekostig, ekself ingesluit, moet betaal vir onderwys vir hul kinders."[1]