George Bernard Shaw
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Sonder bronne[wysig]
- As 'n man 'n tier wil doodmaak, noem hy dit sport; as die tier hom wil doodmaak, noem hy dit wreedheid.
- Alledaagse mense bid nie; hulle bedel net.
- Geen lewende man sal 'n leeftyd van geluk kan verduur nie; dit sou hel op aarde wees.