Bespreking:Afrikaanse spreekwoorde
Jump to navigation
Jump to search
Donkerwerk is konkelwerk: Ek dink die regte verduideliking hiervoor is dat geheime handelinge gewoonlik met iets skelm of oneerlik te make het. Dit het niks te make met letterlik in die donker werk nie.