Benjamin Disraeli
Jump to navigation
Jump to search
Sonder bronne[wysig]
- Van alle heilige instellings is die heiligste die rusdag wat vir die mens ingestel is. Ek beskou Sondag as die waardevolste seëning wat ooit aan die mens gegee is. Dit is die hoeksteen van ons beskawing.