Gaan na inhoud

Andy Roddick

Vanuit Wikiquote
Andy Roddick, 2009

Andy Roddick, Amerikaanse tennisspeler.

Met bronne

[wysig]
  • Jy raak erg verveeld. Ons raak almal effens mal daarvan.
    • Oor die 2007 Wimbledon-toernooi wat erg deur reën ontwrig is. In Die Burger van 7 Julie 2007 aangehaal.