François de La Rochefoucauld
Voorkoms
(Vanaf De La Rochefoucauld aangestuur)
François VI, duc de La Rochefoucauld, le Prince de Marcillac, oftewel François de La Rochefoucauld (15 September 1613 – 17 March 1680), Franse skrywer van maksims en memoirs, 17de-eeuse adelike.
Sonder bronne
[wysig]- As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ontdek nie.
- Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie.
- In die ongeluk van ons vriende vind ons iets wat nie vir ons onaangenaam is nie.
- Ons vergeet maklik van ons foute indien net óns daarvan bewus is.