Sjinese spreekwoorde
Voorkoms
(Vanaf Chinese spreekwoorde aangestuur)
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
G
[wysig]- Geniepsige woorde snel vinniger as perde.
M
[wysig]- 'n Mens is nie arm omdat jy min besit nie, maar omdat jy meer wil hê.
O
[wysig]- Ons sien dinge nie soos hulle is nie, maar soos ons is.