Gaan na inhoud

Aristoteles

Vanuit Wikiquote
(Vanaf Αριστοτέλης aangestuur)
Wikipedia-logo Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia.
Beeldhouwerk van Aristoteles in die Louvre

Aristoteles (Αριστοτέλης; Aristotelēs) (384 v.C.7 Maart 322 v.C.), Griekse filosoof en wetenskaplike.

Uit Politiek

[wysig]
  • Die Mens is by nature 'n politieke dier.[1]

Sonder bronne

[wysig]
  • Bose mense gehoorsaam uit vrees; goeies uit liefde.
  • Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teëspoed en voorsorg in die ouderdom.
  • Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik.

Verwysings

[wysig]
  1. ^ Heywoord, Andrew (2007). Politics, New York: Palgrave Macmillan.