Oscar Wilde
Vanuit Wikiquote
[wysig] Sonder bronne
- Gesprekke moet oor alles handel en op niks konsentreer nie.
- In die lewe kan net twee rampe jou oorval: om nie te kry wat jy wil hê nie, en om dit wél te kry.