Henry Ward Beecher

Vanuit Wikiquote

Spring na: navigasie, soek

Henry Ward Beecher.

[wysig] Sonder bronne

  • Medelye sal meer sondes uitwis as verdoeming.
  • Nes mense en diere het blomme ook gelaatsuitdrukkings. Sommige glimlag oënskynlik; sommige is treurig; sommige is peinsend en bedeesd; ander is doodgewoon, eerlik en opreg.
Persoonlike nutsgoed