George W. Bush

Vanuit Wikiquote
Spring na: navigasie, soek
George. W. Bush in 2003.

George Walker Bush (6 Julie 1946) is 'n Amerikaanse politikus en die 43ste President van die Verenigde State van Amerika.

[wysig] Oor sy presidentskap en lewe in die Wit Huis

  • "Selfbejammering is die ergste ding wat in ’n presidensie kan gebeur. Hierdie is ’n werk waar jy in baie selfbejammering kan verval."[1]
  • "Ek het God se skouer om op te huil."[1]

[wysig] Verwysings

  1. ^ a b ‘Ek huil op God se skouer’ – Bush deur Charles Smith. Beeld. 5 September 2007. Laaste besoek op 7 September 2007.
Persoonlike nutsgoed
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Susterprojekte
Nutsgoed
Ander tale