François de La Rochefoucauld

Vanuit Wikiquote

Spring na: navigasie, soek

François VI, duc de La Rochefoucauld, le Prince de Marcillac, oftewel François de La Rochefoucauld (15 September 161317 March 1680), Franse skrywer van maksims en memoirs, 17de-eeuse adelike.

[wysig] Sonder bronne

  • As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ontdek nie.
  • Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie.
  • In die ongeluk van ons vriende vind ons iets wat nie vir ons onaangenaam is nie.
  • Ons vergeet maklik van ons foute indien net óns daarvan bewus is.
Persoonlike nutsgoed