Blanco Mabaso

Vanuit Wikiquote

Spring na: navigasie, soek

Blanco Mabaso, sekretaris van die ANC in die Tshwane-streek, Suid-Afrika.

[wysig] Met bronne

  • Wees dankbaar daar is nog ’n woonbuurt met die naam Pretoria. Moenie die ANC in die versoeking bring nie, ons sal dit óók verander.[1]
    • Oor die Pretoria-Tshwane-naamverandering.

[wysig] Verwysings

  1. ^ ANC dreig Pretoria met nóg, deur Cobus Claassen in die Beeld. 28 Augustus 2007. Laaste besoek op 29 Augustus 2007.
Persoonlike nutsgoed