Verskil tussen weergawes van "Adolf Hitler"

Jump to navigation Jump to search
1 673 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
vertaal uit en
(vertaal uit en)
(vertaal uit en)
** Op 2 Oktober 1938 het Rutherford die toespraak “Fascism or Freedom” gelewer, waarin hy Hitler onomwonde kondemneer. Rutherford het ook gereeld oor die radio preke gelewer waarin die sataniese aard van Nazisme benadruk is. Die preke is globaal heruitgesaai en by die miljoene in gedrukte vorm versprei.
 
* Sonder die minste twyfel kan Hitler by die waarlik mistieke sjamans gereken word. Soos iemand tereg oor hom opgemerk het tydens die laaste Nürnbergse partykongres, is daar sedert die tyd van [[w:Mohammed|Mohammed]] niks dergeliks in hierdie wêreld ervaar nie. Sy liggaam suggereer nie sterkte nie. Die opvallendste kenmerk van sy gelaat is sy dromerige blik. Ek is veral daardeur getref toe ek fotos van hom gesien het wat tydens die Tjeggoslowaakse krisis geneem is; daar was in sy oë die kyk van 'n siener. Hierdie opmerklik mistieke kenmerk van Hitler laat hom dinge laat doen wat vir ons onlogies, onverklaarbaar en onredelik lyk. … So bemerk jy dan dat Hitler 'n sjaman is, 'n geestelike medium, 'n bo-aardse wese, of nog beter, 'n mite.
** [[w:Carl Jung|Carl Jung]] tydens 'n onderhoud met H.R. Knickerbocker, aanvanklik gepubliseer in ''Hearst's International Cosmopolitan'' (Januarie 1939), waarin Jung gevra is om Adolf Hitler, [[w:Benito Mussolini|Benito Mussolini]] en [[w:Joseph Stalin|Joseph Stalin]] te diagnoseer, later gepubliseer in ''Is Tomorrow Hitler's?'' (1941), deur H.R. Knickerbocker, ook gepubliseer in ''The Seduction of Unreason: The Intellectual Romance with Fascism'' (2004) deur Richard Wolin, Hoofstuk 2: Prometheus Unhinged: C.G. Jung and the Temptations of Aryan Religion, p. 75.
 
** [[w:Friedrich Kellner|Friedrich Kellner]], ''My Opposition'', dagboekinskrywing van 24 Oktober 1939.
 
* Dat Hitler die oorhand kon kry oor sy etlike teëstanders wasis aan die aantrekkingskrag van sy eie persoonlikheid te danke, iets wat mens selfs in die onbeholpe skryfstyl van ''Mein Kampf'' kan aanvoel, maar wat ongetwyfeld oorweerstaanbaar is wanneer mens na sy toesprake luister. Ek wil dit graag op skrif stel dat ek nooit 'n afkeer in Hitler kon koester nie. Toe hy aan bewind gekom het was ek egter nog, soos bykans almal op daardie tydstip, onder die wanindruk dat hy nie van enige belang was nie. Ja, ek sal hom beslis doodmaak as hy binne armlengte kom, maar dan nie uit enige persoonlike wrewel nie. Die feit is dat daar iets baie aanloklik aan hom is. Mens ervaar dit opnuut as jy sy foto's bekyk – en ek sal veral die foto teenoor die titelblad van die Hurst en Blackett-uitgawe aanbeveel, waar Hitler in sy vroeë Bruinhemde-dae uitgebeeld word. Dit wys 'n patetiese hondagtige gelaat, die gesig van 'n man wat onder ondraaglike vergrype gebuk gaan. In 'n wellig meer manlike opsig versinnebeeld dit die effek van ontelbare Christusse, elkeen as gekruisigde uitgebeeld, en daar bestaan kwalik twyfel dat Hitler homself ook so sien. Oor die beweegrede vir sy oorspronklike, persoonlike grief jeens die heelal kan daar maar gegis word; en tog is die grief daar. Hy is die martelaar, die slagoffer, Prometheus aan die rots vasgeketting, die selfopofferende held wat eiehandig teen geweldige oormagte stry. As hy 'n muis vermorsel, sou hy weet hoe om dit na 'n draak te laat lyk. 'n Mens voel, soos by Napoleon, dat hy 'n teen die noodlot rebelleer, en onmoontlik daarteen opgewasse is, maar tog om hierdie of daardie rede verdien om te wen. Die aantrekkingskrag van so 'n houding is natuurlik enorm; die helfte van die films wat 'n mens sien, wentel om so 'n tema.<br>Ook het hy die valsheid van die hedonistiese lewenshouding ingesien. Byna alle Westerse denke sedert die vorige oorlog, sekerlik alle 'progressiewe' denke, het stilswyend aanvaar dat mense niks meer as gemak, veiligheid en die vermyding van pyn nastrewe nie. In so 'n lewensbeskouing is daar byvoorbeeld nie ruimte vir patriotisme en militêre deugde nie. Die sosialis wat uitvind dat sy kinders met bliksoldaatjies speel, is gewoonlik ontsteld, maar hy kan nooit aan 'n plaasvervanger vir die soldaatjies dink nie; blik-pasifiste sal tog nie deug nie. Hitler, danksy sy eie vreugdelose verstand, ervaar dit met buitengewone potensie dat mense nié bloot met gemak, veiligheid, kort werksure, higiëne, geboortebeperking en nugtere denke in die breë tevrede is nie; hulle wil, minstens by uitsondering, stryd en selfopoffering hê, om nie te praat van tromme, vlae en lojaliteitsparades nie. Welke bestaansreg hulle ook al as ekonomiese teorieë mag verdien, is fascisme en nazisme psigologies baie meer houdbaar as enige hedonistiese lewensopvatting. Dieselfde geld waarskynlik vir Stalin se gemilitariseerde weergawe van sosialisme. Al drie die groot diktators het hul mag versterk deur hul volke ondraaglike laste op te lê. Terwyl sosialisme, en selfs kapitalisme op 'n meer omsigtige wyse, aan mense gesê het: "Ek bied jou 'n goeie tyd," het Hitler vir hulle gesê: "Ek bied jou stryd, gevaar en dood," en as nagevolg werp 'n hele volk hulself aan sy voete. Miskien sal hulle later moeg word daarvan en van plan verander soos aan die einde van die laaste oorlog. Na 'n paar jaar van slagting en uithongering is "Grootste geluk vir die oorgrote meerderheid" miskien 'n goeie slagspreuk, maar op hierdie oomblik is "Eerder 'n einde met afgryse as 'n afgryse sonder einde" 'n wenner. En noudat ons veg teen die man wat dit uitgedink het, moet ons nie die emosionele aanloklikheid daarvan onderskat nie.
** [[George Orwell]], [http://boingboing.net/2014/08/17/orwells-review-of-mein-kampf.html Resensie van ''Mein Kampf''] (Maart 1940).
 
* Hitler didn'thet my snubnie meafgewys nie; itdit was [[w:Franklin D. Roosevelt|ourons president]] whowat snubbedmy me.afgewys [[Franklin Dhet. Roosevelt|TheDie president]] didn'thet evennie sendeens mevir amy 'n telegram gestuur nie.
<!--
**[[w:Jesse Owens|Jesse Owens]], assoos quotedaangehaal in [https://en.wikipedia.org/wiki/Special:BookSources/978-0-618-68822-7 ''Triumph: The Untold Story of Jesse Owens and Hitler's Olympics''] (2007), bydeur Jeremy Schaap, New York: Houghton Mifflin Harcourt, p. 211.
*Hitler didn't snub me; it was [[Franklin D. Roosevelt|our president]] who snubbed me. [[Franklin D. Roosevelt|The president]] didn't even send me a telegram.
**[[Jesse Owens]], as quoted in [https://en.wikipedia.org/wiki/Special:BookSources/978-0-618-68822-7 ''Triumph: The Untold Story of Jesse Owens and Hitler's Olympics''] (2007), by Jeremy Schaap, New York: Houghton Mifflin Harcourt, p. 211.
 
* Both antiAnti-fascismfascisme andsowel as anti-communismkommunisme havehet utterlyhul lostbetekenis theirvolkome meaningafgestaan sincesedert Hitler anden Stalin haveopgehou ceasedhet toom concealhul theiralliansie alliancevir fromdie thewêreld worldte verdoesel. […] ISo predictedvroeg theas cooperation1925 betweenreeds thehet Nazisek anddie Bolshevikssamewerking astussen earlydie asNazis 1925en Bolsjewiste in my articleartikel "Anti-Marxism.Marxisme" voorspel.
** [[w:Ludwig von Mises|Ludwig von Mises]] ([1940], 1998). <I>Interventionism: An Economic Analysis</i>, trans.vertaal deur Thomas Francis McManus anden Heinrich Bund, red.onder redaksie van Bettina Bien Greaves. Irvington-on-Hudson, NY: Foundation for Economic Education, Inc., {{ISBN|: 1-57246-071-7}}, p. xiv.
 
* Hitler beskik nie oor 'n nuwe geheime wapen nie. Sy oorwinning is nie toeskryfbaar aan 'n uitstekende intelligensiediens wat hom inlig oor die planne van sy teenstanders nie. Selfs nie die veelbesproke 'vyfde kolonne' was hier deurslaggewend nie. Hy het gewen omdat die veronderstelde teenstanders reeds redelik simpatiek was jeens die idees wat hy voorgestaan ​​het. … 'n Ideologiese stryd met konstante toegewings aan die beginsels van die vyand is onvolhoubaar. Diegene wat kapitalisme wil weerlê as kwansuis onversoenbaar met die belange van die massas, en diegene wat verklaar dat die markekonomie ná 'n oorwinning oor Hitler 'vanselfsprekend' deur 'n beter stelsel vervang moet word en dat alles daarom nou deurgevoer moet word om regeringsbeheer oor besigheid so volledig as moontlik te maak, veg eintlik vir totalitarisme. … Die 'progressiewes' wat hulle tans as 'liberale' voordoen, sal wel uitvaar teen 'fascisme'; en tog is dit hulle beleid wat die weg baan vir Hitlerisme. … Niks kon die Nasionaal-Sosialistiese beweging 'n groter hupstoot gegee het as die metodes wat deur die 'progressiewes' aangewend word nie, waar Nazisme uitgekryt word as die dienaar van 'kapitaal'.
* Hitler does not have a new secret weapon at his disposal. He does not owe his victory to an excellent intelligence service which informs him of the plans of his opponents. Even the much-talked-of "fifth column" was not decisive. He won because the supposed opponents were already quite sympathetic to the ideas for which he stood. […]<br/> An ideological struggle cannot be fought successfully with constant concessions to the principles of the enemy. Those who refute capitalism because it supposedly is inimical to the interest of the masses, those who proclaim "as a matter of course" that after the victory over Hitler the market economy will have to be replaced by a better system and, therefore, everything should be done now to make the government control of business as complete as possible, are actually fighting for totalitarianism.<br/>The "progressives" who today masquerade as "liberals" may rant against "fascism"; yet it is their policy that paves the way for Hitlerism.<br/>Nothing could have been more helpful to the success of the National-Socialist (Nazi) movement than the methods used by the "progressives," denouncing Nazism as a party serving the interests of "capital."
** [[w:Ludwig von Mises|Ludwig von Mises]] ([1940], 1998). <I>Interventionism: An Economic Analysis</i>, trans. Thomas Francis McManus anden Heinrich Bund, red.onder redaksie van Bettina Bien Greaves. Irvington-on-Hudson, NY: Foundation for Economic Education, Inc., {{ISBN|: 1-57246-071-7}}, p. 88.
<!--
* Duitse werkers is die betroubaarste ondersteuners van die Hitler-regime. Nazisme het hulle heeltemal oorwin deur werkloosheid uit te skakel en die ondernemers tot die status van winkelbestuurders te verminder (Befriebsführer). Groot sakeondernemings, winkeliers en kleinboere is teleurgesteld. Arbeid is tevrede en sal by Hitler staan, tensy die oorlog 'n beurt neem om hul hoop op 'n beter lewe na die vredesverdrag te vernietig. Slegs militêre terugtogte kan Hitler die steun van die Duitse werkers ontneem. <br/> Die feit dat die kapitaliste en entrepreneurs, gekonfronteer met die alternatief van Kommunisme of Nazisme, laasgenoemde gekies het, hoef geen verdere uiteensetting te gee nie. Hulle het verkies om as winkelbestuurders onder Hitler te woon as om deur Stalin as 'burgerlik' gelikwideer te word. Kapitaliste hou nie daarvan om meer doodgemaak te word as wat ander mense doen nie. Watter skadelike gevolge kan veroorsaak word deur te glo dat die Duitse werkers teen Hitler gekant is, is bewys deur die Engelse taktiek gedurende die eerste jaar van die oorlog. Die regering van Neville Chamberlain het vas geglo dat die oorlog beëindig sou word deur 'n rewolusie van die Duitse werkers. In plaas daarvan om op sterk bewapening en gevegte te konsentreer, het hulle hul vliegtuie oor Duitsland laat vou en vir die Duitse werkers gesê dat Engeland nie hierdie oorlog teen hulle veg nie, maar teen hul verdrukker, Hitler. Volgens hulle het die Engelse regering baie goed geweet dat die Duitse volk, veral arbeid, teen oorlog gekant was en slegs deur hul selfopgelegde diktator daartoe gedwing is.
 
* German workers are the most reliable supporters of the Hitler regime. Nazism has won them over completely by eliminating unemployment and by reducing the entrepreneurs to the status of shop managers (Befriebsführer). Big business, shopkeepers, and peasants are disappointed. Labor is well satisfied and will stand by Hitler, unless the war takes a turn which would destroy their hope for a better life after the peace treaty. Only military reverses can deprive Hitler of the backing of the German workers.<br/> The fact that the capitalists and entrepreneurs, faced with the alternative of Communism or Nazism, chose the latter, does not require any further explanation. They preferred to live as shop managers under Hitler than to be "liquidated" as "bourgeois" by Stalin. Capitalists don't like to be killed any more than other people do. What pernicious effects may be produced by believing that the German workers are opposed to Hitler was proved by the English tactics during the first year of the war. The government of Neville Chamberlain firmly believed that the war would be brought to an end by a revolution of the German workers. Instead of concentrating on vigorous arming and fighting, they had their planes drop leaflets over Germany telling the German workers that England was not fighting this war against them, but against their oppressor, Hitler. The English government knew very well, they said, that the German people, particularly labor, were against war and were only forced into it by their self-imposed dictator.
** [[w:Ludwig von Mises|Ludwig von Mises]] ([1940], 1998). <I>Interventionism: An Economic Analysis</i>, trans. Thomas Francis McManus and Heinrich Bund, red. Bettina Bien Greaves. Irvington-on-Hudson, NY: Foundation for Economic Education, Inc., {{ISBN|: 1-57246-071-7}}, p. 89.
 
* …we find an article in ''Harper's'' describing with a good deal of gusto the financial operations of the Hitler regime. We are told that we must not let the brutality of German political policy "divert our attention from the German financial program. <i>It is revolutionary and it is successful.</i>" The author then tells us that if we will look behind the dictatorship we may possibly find "clues to the nature of our own recent financial ills, indicating what has been wrong and <i>what can be done</i> to strengthen economic democracy now and in the future." The men who built this German system are called men of unquestioned genius. It is becoming clear that "Germany's internal financial program is removing the limitations of her financial environment on rates of productive activity. For years prior to the present war German industry operated at capacity. To do these things she is changing capitalism but she is not destroying it."<br>Of course there is nothing new about Hitler's financial operation, as anyone who has read the German chapter of this volume will remember. It is merely the adoption by Hitler of the spending and borrowing tactics of his predecessors, whom he so roundly denounced. Hitler was doing little more than Mussolini was doing, than the republicans and Social Democrats did before him in Germany, and what the old Italian and German Ministers did before the last war.
236

wysigings

Navigasie-keuseskerm