Verskil tussen weergawes van "Adolf Hitler"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Ahnenerbe-opmerking)
k
**Toespraak tydens die Sesde Nazi-party Kongres te Nüremberg op 8 September 1934, aangehaal in [https://books.google.com/books?id=a9dVAAAAYAAJ&q=What+a+man+sacrifices+in+struggling+for+his+Volk,+a+woman+sacrifices+in+struggling+to+preserve+this+Volk+in+individual+cases&dq=What+a+man+sacrifices+in+struggling+for+his+Volk,+a+woman+sacrifices+in+struggling+to+preserve+this+Volk+in+individual+cases&hl=en&sa=X&ved=0ahUKEwj8id_w8-TWAhXIRSYKHSn5CV0Q6AEILDAB Hitler: speeches and proclamations, 1932-1945 - Volume 2 - Page 533]
 
* Waarom moet ons die hele wêreld se aandag daarop vestig dat ons geen verlede het nie? Dis nie genoeg dat die Romeine reeds groot geboue opgerig het toe ons voorvaders nog modderhutte bewoon het nie; nou begin Himmler hierdie strooisdorpe opgrawe en raak in vervoering oor elke potskerf en klipbyl wat hy vind. Al wat ons daarmee bewys, is dat ons nog steeds handbyle gegooi het en rondom kampvure gehurk het toe Griekeland en Rome reeds die hoogste stadiumsport van kultuur bereik het. Ons moet ons bes doen om stil te bly oor hierdie verlede. In plaas daarvan maak Himmler 'n groot ophef van dit alles. Die hedendaagse Romeine sal hulle amuseer oor hierdie openbarings.
** Uitspraak oor Heinrich Himmler se erfenisprojekte wat in 1935 onder voogdyskap van die Ahnenerbe-beweging geplaas is, soos aangehaal in ''Inside the Third Reich: Memoirs by Albert Speer'', in Engels vertaal deur Richard Winston en Clara Winston (New York: Macmillan, 1970), pp. 94-95
 
236

wysigings

Navigasie-keuseskerm