Pieter Groenewald: Verskil tussen weergawes
geen wysigingsopsomming nie
K175 (Besprekings | bydraes) No edit summary |
K175 (Besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 1:
Dr. '''Pieter Groenewald''' is 'n Suid-Afrikaanse politikus.
== Afrikaner ==
* "Dit is belangrik dat die wêreld deurlopend en eerstehands kennis neem van die situasie in Suid-Afrika wat alle menseregtevergrype en ander vergrype van die regering insluit. Dit is waarom dit van die grootste belang is dat die Afrikaner op die internasionale verhoog by 'n organisasie soos UNPO 'n stem en verteenwoordiging het,” sê dr. Groenewald."<ref>{{webaanhaling |url=http://www.vfplus.org.za/media-releases/vf-plus-leier-tot-presidensie-van-unpo-verkies |titel=VF Plus-leier tot presidensie van UNPO verkies |toegangsdatum=2017-06-28 |formaat=Mediaverklaring |werk=Vryheidsfront Plus }}</ref> (Na sy verkiesing tot die dagbestuur van die Organisasie van Nie-verteenwoordigde Nasies en Volkere)
== Grondonteiening ==
*
*
== Verwysings ==
|