Wikiquote:Administrateurs

Vanuit Wikiquote
(Vanaf Wikiquote:Administrateur aangestuur)
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

[wysig] Adriaan

Ek wil graag om administrateurs- of, indien moontlik, burokraatstatus aansoek doen. Adriaan ( SpreekBydraes ) ♪♫ 16:45, 8 Julie 2007 (UTC)

Ek is as admin vir drie maande (tot 2007/11) as admin aangestel. Baie dankie.Adriaan ( SpreekBydraes ) ♪♫ 20:38, 29 Augustus 2007 (UTC)

[wysig] Gebruiker:Anrie

Hiermee nomineer ek Gebruiker:Anrie. Sy is vertroud met die Wikipedia-sake en sy is reeds administrateur by Wikipedia. Sy kan 'n erg sterke bydrae hier lewer.

[wysig] Ondersteun

Ondersteun.  — Adriaan (SB) 19:39, 30 Augustus 2007 (UTC)

[wysig] Staan teen

[wysig] Geen standpunt

[wysig] Opsomming

[wysig] Kommentaar

Anrie, is daar sekere beperkinge oor hierdie tipe van prosedure? Ek sien geen ander uitweg nie, tensy ons 'n klomp mense van Wikidia af oornooi om te kom stem? — Adriaan (SB) 19:39, 30 Augustus 2007 (UTC)

Persoonlike nutsgoed
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Susterprojekte
Nutsgoed