J. K. Rowling
Voorkoms
Joanne Rowling (gebore op 31 Julie 1965) is 'n Britse outeur wat bekend is as die skrywer van die Harry Potter reeks.
- Oor die karakter Albus Dumbledore se seksualiteit
- "My eerlike antwoord aan jou, is dat ek altyd aan Dumbledore gedink het as gay."[1]
- Oor die godsdienstige element in die reeks
- "Vir my was die godsdienstige parallelle nog altyd ooglopend."[1]
- Oor lewe na die dood
- "Dis iets waarmee ek baie stoei. Dit hou my gedagtes baie besig, en ek dink dis baie duidelik in die boeke."[1]
Verwysings
[wysig]- ^ a b c Neels Jackson. Sy’t altyd gedink hy is gay, sê JK. Beeld: 24 Oktober 2007.