Gaan na inhoud

Gordon Brown

Vanuit Wikiquote
Gordon Brown in 2004.

Gordon Brown, Britse politikus.

Oor die apartheid-struggle in Suid-Afrika

[wysig]
  • "Die geskiedenis van die struggle in Suid-Afrika is ryk aan die stories van helde en heldinne, sommige van hulle leiers, sommige volgelinge. Almal van hulle verdien om onthou te word."[1]
  • "Hierdie is ’n man wat teen apartheid vanuit sy tronksel geveg het sodat miljoene mense vandag vry kan wees. Hy is een van die dapperste en mees geliefde mans van alle tye."[2]

Verwysings

[wysig]
  1. ^ SA het báie helde, sê Mandela by sy nuwe standbeeld deur Joylene van Wyk. Beeld: 29 Augustus 2007.
  2. ^ SA het báie helde, sê Mandela by sy nuwe standbeeld deur Joylene van Wyk. Beeld: 29 Augustus 2007.