George Eliot

Vanuit Wikiquote

Spring na: navigasie, soek

Mary Anne Evans (22 November 1819 - 22 Desember 1880), Engelse romis en digter, algemeen bekend onder haar pennaam George Eliot.

[wysig] Sonder bronne

  • Dit is maklik om redes te bedink waarom ander geduldig moet wees.
  • Ons gedagtes is dikwels slegter as wat ons self is.
Persoonlike nutsgoed