Desmond Tutu
Voorkoms
Desmond Tutu, aartsbiskop en nobelpryswenner.
Situasie in Zimbabwe
[wysig]- Die lyding van ons broers en susters in Zimbabwe is 'n klad op die naam van die streek én die vasteland.[1]
Met bronne
[wysig]- Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname?[2]
- Oor die Suid-Afrikaanse samelewing.
- Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het.[3]
- Oor sy geloof dat vroue die wêreld moet oorneem.