Charlize Theron
Vanuit Wikiquote
Charlize Theron (gebore August 7, 1975) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en voormalige model.
[wysig] Oor haar loopbaan as aktrise
- "My filosofie van dit alles is om dit te geniet. Dit doen ek deur te reis met mense wat ek as vriende en familie beskou."[1]
[wysig] Oor Hollywood
- "Ons is gewoond daaraan om opgetofde sterre op tydskrifte se voorblaaie te sien en glo dis die werklikheid, maar dis nie."[1]
[wysig] Verwysings
- ^ a b Sjampanje Charlize se redding. 5 September 2007. Beeld. Laaste besoek op 6 September 2007.