Benjamin Franklin

Vanuit Wikiquote

Spring na: navigasie, soek

Benjamin Franklin.

[wysig] Sonder bronne

  • As jy van 'n lastige besoeker ontslae wil raak, leen aan hom geld.
  • As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen.
  • Vis en gaste ruik binne drie dae.
    • Ook: Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik.
  • Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie. Geluk kom uit die gemoed.
  • Werk asof jy honderd jaar gaan word, bid asof jy môre sal sterwe.
Persoonlike nutsgoed