Aristoteles
Vanuit Wikiquote
Aristoteles (Αριστοτέλης; Aristotelēs) (384 v.C. – 7 Maart 322 v.C.), Griekse filosoof en wetenskaplike.
[wysig] Sonder bronne
- Bose mense gehoorsaam uit vrees; goeies uit liefde.
- Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teëspoed en voorsorg in die ouderdom.
- Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik.